R 100.37
Afrikaans sonder grense is n volledige taalreeks vir Afrikaans as Eerste Addisionele Taal. Dié taalreeks strek van Graad 1 tot Graad 12 en voldoen aan al die vereistes van die...

3-4 DAYS
SHIPPING

100% MONEY
BACK GUARANTEE

ONLINE
SUPPORT 24/7

Afrikaans sonder grense is n volledige taalreeks vir Afrikaans as Eerste Addisionele Taal.
Dié taalreeks strek van Graad 1 tot Graad 12 en voldoen aan al die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (NKABV).
Die klem val op leerder deelname en self ontdekkinge.
Die aktiwiteite is beplan om progressiewe leer te verseker.
Benewens stories is daar n wye verskeidenheid ander tekste soos dialoë, rympies, gediggies, liedjies, raaisels en grappies waarop aktiwiteite gebaseer is.

Afrikaans Sonder Grense KABV Eerste Addisionele Taal Graad 1 Leerderboek

Just added to your wishlist:
My Wishlist
You've just added this product to the cart:
Go to cart page